Die Dapper Muis-..

Código: 778290 Marca:
R$ 82,92 R$ 66,34
ou R$ 63,02 via Pix
Adicionar ao carrinho Disponibilidade: 45 dias úteis Estoque: 198 unidades
  • R$ 63,02 Pix
  • R$ 66,34 Boleto Bancário
  • R$ 66,34 Pagali Cartão
* Este prazo de entrega está considerando a disponibilidade do produto + prazo de entrega.
Betty Misheiker het sedert die vroee vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees populere kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie liedjie was eers uitgesaai in 'n radioprogram vir klein mensies in Engels en was opgeneem deur GRC. Dit was ook uitgesaai op televisie en opgevoer wereldwyd deur kinders in voor- en laerskole in beide Engels en Afrikaans. Hierdie is die eerste keer wat die Afrikaanse weergawe as 'n boek gepubliseer word, met pragtige en beeldende illustrasies wat die stemming van die liedjie vasvang, deur Betty Misheiker se dogter Ilona Suschitzky. Ek's 'n dapper muis is alreeds in vier ander tale vertaal met nog vertalings oppad... Vir meter informasie besoek die webwerf: bettymisheiker.com"
ISBN 9781508496618
Autor(a) Suschitzky, Ilona
Editora Createspace
Ano de edição 2015
Páginas 46
Acabamento Brochura
Dimensões 21,60 X 21,60

Produtos relacionados

R$ 82,92 R$ 66,34
ou R$ 63,02 via Pix
Adicionar ao carrinho Disponibilidade: 45 dias úteis Estoque: 198 unidades
Pague com
  • proxy-pagali-v2
  • Pix
Selos
  • Site Seguro

MYRE EDITORA, COMERCIALIZADORA, IMPORTADORA E DISTRIBUIDORA LTDA - CNPJ: 50.295.718/0001-20 © Todos os direitos reservados. 2026


Para continuar, informe seu e-mail

Utilizamos cookies para que você tenha a melhor experiência em nosso site. Para saber mais acesse nossa página de Política de Privacidade